Home | About us | All Events | Prayer Initiatives | Community Work | Giving | Sitemap | Contact us
GAP Ministries

... Go and Proclaim

Pray for the People of the Richtersveld

1 October - 8 October 2019 (Tuesday)



(Photo Credit: Sanparks)




Die bosluisbasters was oorspronklik wit bywoners op wit plase in Namakwaland , Boesmanland en die Groot-Karoo. Die verhaal begin in die 1890's op Vanryhnsdorp op die grens tussen Namakwaland en die Koue Bokkeveld. Die kerk op die dorp was verdeel tussen die voorbankers en die agterbankers, of te wel landeienaars en bywoners. Hoewel die bywoners 'n geringe mate van verbastering getoon het, was die verdeling in daardie stadium suiwer tussen ryk en arm. Die verdeling het met die Tweede Vryheidsoorlog verder vergroot toe die landeienaars die Boere-Republiek ondersteun het, terwyl die Bywoners tevrede was onder Britse beheer. Die agterbankers is op Vanryhnsdorp uit die kerk geskop. Op die plaas "Bosluis" in die Calvinia distrik is 'n aparte kerk vir hulle opgerig.. Die lede van die nuwe gemeente was wyd oor Namakwaland versprei. en het net een of twee keer per jaar vir nagmaal saamgetrek.




 

Date Added: 2016-09-14
Back to Events